Selfoon Sein Versterker

Dit bestaan uit `n buite lugdraad (Aluminium yagi op foto hieronder) wat gerig is na die selfoon toring wat u wil gebruik. Binne in die gebou is die twee-rigting versterker. Vanaf die versterker is daar weer n kabel na die klein swart magneet lugdraad wat sentraal in die opvangs gebied geplaas word.

Die versterker gee dan vol sein in n radius van 10 ( C10 ) of 30 m ( C23 ) rondom die bg. klein lugdraad. Dit is nie meer nodig om u selfoon direk aan die stelsel te koppel nie. Internet bankdiens via die selfoon network kan ook deur die stelsel gedoen word.

Die C10 gee vol sein in n radius van 10m rondom die binneste lugdraad:



Die C23 gee vol sein in n radius van 30m rondom die binneste lugdraad: